DM
Dina M

1 reviews | Active since Jun 2019

26 Jun 2019, 21:00

Swak kos

Dit was die swakste keuse om by Waverley Ocian basket te gaan eet. Die kos was koud en uitgedroog. Gelyk of dit gister se kos was wat hul net opgewarm het en ook nog soos hul gat. Jy kon die aartappel skyfie nie eers sluk nie. Die by kosse van die platter for 1 and platter for 2 was uit gedroog. Glad nie goeie kwaliteit of keuse gewees nie

0
Replies (0)