eC
emmarentia C

1 reviews | Active since Dec 2015

13 Dec 2015, 17:45

PATHETIC SERVICES

Die plek is net PATHETIC die diens is swak en die Manger se houding is ook belaglik in plaas van om te hoor wat die probleem is stuur hulle n kelner om uit te vind terwyl hy verder gesels. En Dan wag jy nog 15 min vir jou starter en drink goed !! BELAGLIK

0
Replies (0)