MvV
MarinAA(C) van Vuuren

1 reviews | Active since Dec 2015

09 Dec 2015, 15:03

OCEAN BASKET, BLOUBERG SIEN MY NIE WEER NIE

Ek en my ou was 2 weke terug by Ocean basket. Ek bestel gewoontlik die platter for 1 en dan is dit BAIE kos. Ons kom toe by die Ocean Basket aan, eerste het hulle nie die calamari seekatjies wat ook op die platter is nie maar verseker my hulle gaan die SELE hoeveelheid vervang met calamari strips. Ek s? toe maar dis reg. Toe my bord daar aan kom was ek SO geskok gewees. Daar was net 4 stukkies strips in en toe ek die manager roep word daar vir my gese dis die selfde gewig as die seekatjies en met 'n vieslike houding by ges?. Hy bring toe vir my nog 4 stukkies en gooi dit op die tafel neer, gaan sit agter in die hoek by 'n tafel en werk op sy foon. Hy het nie eers onverskoning gevra of gevra of hy enigeiets anders kan bring nie. Hy gee nie om oor sy kliente nie. Ek was baie geskok gewees. Dis hoekom ek van nou af NET na Ocean Basket in Cape Gate toe sal gaan. Hulle het die selfde problem gehad met die voorraad maar het darm die selfde porsie kos gebring soos gewoontlik en seker gemaak ons is gelukkig.<br> <br> Ocean Basket by Blouberg sien my NOOIT weer nie.

0
Replies (0)