1 reviews | Active since Aug 2012
Ocean Basket
Op die 19 November 2018 het ek 65 geword, besluit toe om by Ocean Basket te gaan eet, by Midwater in Middelburg wat n teleurstelling, bestel vir my die prawns special. Die kos het daar aangekom, toe ek die eerste hap rys proe ek dat die rys heeltemal af is (vrot)Die prawns het geswem in botter. Ek stuur die kos terug, die waiter bring vir my dieselfde bord terug die ou rys net uitgekrap en nuwe rys in geskep, toe maak hulle dit warm, met die gevolg toe die kos terugkom het die prawn soos rubber geproe.Besluit toe dat ek nie n seen gaan maak nie, want dan is die aand bederf.Die volgende dag bel ek in om met die manager te praat, n dame antwoord die foon sy se die manager is nie beskikbaar nie, verduilik toe aan haar wat my probleem is, sy deel my toe mee dat ek die vorige aand moes geklae het, en dat sy niks daaraan kan doen nie, baie allogant. Vrae toe vir haar dat die eienaar my moet terug s***el.Die volgende dag bel Brian my terug, vertel hom van my probleem, hy se dat hy sal uitvind en terug kom na my toe die volgende dag Ek wag nog steeds vir Brian om terug te kom na my toe.Toe besluit ek om die Ocean Basket Aanlyn complain lyn te ****ak, het die klagte vir hulle op email gestuur, maar niks, Toe besluit ek om hulle self te ****ak, praat toe met Denisia cell ********** 374.sy belowe om terug te kom na my toe maar wag nog steeds, haar weer en weer gebel tot vandag toe geen response.
