DD
DJ D

1 reviews | Active since Feb 2017

16 Apr 2019, 17:13

GEHALTE VAN VOEDSEL TELEURGESTELD

Ek het vanmiddag omstreeks 15:15 by Ocean Basket in Woodlands Mall gaan die Famous Fish & Chips gaan eet. Dit is die grootste teleurstelling en die swakste gehalte kos wat ek ooit by enige Ocean Basket geëet het. Die vis en "chips"was droog. Dit is duidelik dat die vis en "chips" vir die middagete stormloop voorberei was en toe net weer verhit was, in 'n skaamtelose poging om nie 'n verlies te lei nie en dat die kliënt maar vir SWAK GEHALTE kos te laat betaal. Gevolglik het ek nie net 'n "raw deal" met die ete gekry nie, maar was deur drie vers****ende kelners bedien. Hierdie gehalte kos en diens kan nie net nie, maar sal gewis Ocean Basket se naam skade doen. Ek hoop en vertrou dat die bestuur van Ocean Basket Woodlands hierdie aangeleentheid met hulle personeel sal aanspreek, sodat 'n herhaling van hierdie gebeure verhoed sal word.

0
Replies (0)