sG
sunelle G
1 reviews | Active since Jun 2013
26 Oct 2015, 15:39
Gebrande kos
Ons was op 25/10/2015 by Menlyn se nuwe Ocean Basket, die diens was puik, maar die kos.....<br> Wie eet gebrande Prawns? Die suurlemoen Botter sous praat ons nie eers van nie, glad nie waaraan ons gewoond is nie. Die verskoning vir 'n stukkie vis wat ons in die platter gekry het, regtig wie moet eet en wie moet kyk. Regtig teleurgesteld.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)