DD
Damian D

1 reviews | Active since Apr 2017

22 Jun 2017, 18:20

disgusted soos nog nooit ooit tevore nie en glo okie enige plek sal die kan beat nie hoor

<p>ekt dinsdagaand die skok van my lewe gekry nadat ek 2 x platters for one's gekoop het en gevat het as takeaway.kyk eerlikwaar ek ganie myself so teleurstel ooit in my lewe nie en sal almal met wie ek praat noit ocean basket randfontein aanbeveel nie.ek betaal vir die 2 platter for ones om en by R350 +- maar dan in elke platter vir een is daar n baie klein stukkie vis,2 prawns as ek moet skat seker 12 calamari tubes in elkeen en skaars squid heads en n hele klein sakkie artapels in elk.as ek wou net chips gehad het kon ek dit verniet by my eie huis maak sonder om geld te mors. . .wat ek nie kan verstaan of mee gelukkig is nie is die feit dat ek vol prys betaal wat die ete gekos het maar word beroof met die inhoud vani platter. . .iets maak gladnie vir my sin nie want as enige ietem het sy dit kos klere of petrol is se prys opgaan dmv inflasie bly die kwaliteit of die hoeveelheid dieselfde die isi eerste keer wat ek sien as die prys opgaan raak die kos ook minder!!!ASB VERDUIDLIK MY DIT!!!</p>

0
Replies (0)