tJ
toy J

1 reviews | Active since Jul 2013

03 Nov 2015, 19:47

BAAAIE GOEI DIENS

Ons het daar gaan eet as n gesin eers ek en my kinders en die week daar op ek en my man en kinders. Die bestuurder daar was een van die aangenaamste mense. Die diens wat hy lewer is die beste in die weste hy is n sprankelinde persoon. Hy kom verneem of alles reg is by die tafel. EK sal nie maklik weer by die shop in die mall gaan eet nie want die diens wat MATTHEW gee is uit die wereld uit. Daar is ook genoeg spasie die die restaurant BAIE DANKIE VIR DIE UITMINTIGE DIENS MATTHEW

0
Replies (0)