MK
Melissa K

1 reviews | Active since Dec 2016

09 Dec 2016, 16:23

Swak diens

<p>Ek was op 8-12-16 by Oasis water secunda sky hill .Waar ek swak diens ervaar het. Ek moes amper 15 min wag om my 25L kan te refill .En dan nog self kar toe dra . </p>

0
Replies (1)
Oasis Water
Oasis Water's reply12 Dec 2016, 07:36
Official

Goeie dag Melissamelis,

Ons erken ontvangs van u klagte en sal dit dadelik ondersoek word.

Wees asseblief verseker dat ons kliënte vir ons belangrik is, so ook hul ervaring tydens besoek aan enige van ons takke.

Ons sal binnekort met u in verbinding wees. Dankie dat u hierdie aangeleentheid onder ons aandag gebring het.

Vriendelike groete

Oasis Bestuur