HD
Henry D

1 reviews | Active since Apr 2017

27 Jul 2017, 11:02

Goeie diens ontvang van oaksure assuransie

<p>Wil graag n pluimpie vir Oaksure en Henry Duvenage gee vir die flinke en profesionele diens wat aan my gelewer is. Was laasweek oppad Bloemfontein toe,toe n klip my widskerm kraak ek was baie bekommerd maar een oproep enalles was uitgesorteer nogmaals baie dankie groot waardeering</p>

0
Replies (1)
Oaksure Financial Services
Oaksure Financial Services's reply22 Mar 2019, 11:03
Official
 Thanks Henry, we really appreciate the good rating. You can help us out by also rating us on Google, below is the link.

 http://bit.ly/oaksurerateandreview  

Have an awesome rest of the day and chat soon.