FS
Francois S

1 reviews | Active since Nov 2023

07 Nov 2023, 22:03

Uistekende Diens Nyama

Ek wil namens die Kromdraai gemeenskap baie baie dankie se vir hulle uitstekende diens wat julle gelewer dit sluit alles in van dat ons met Danie gepraat het in die begin tot die uitvoering van sy Chefs met die dag van ons funksie. Daar was tekortkommnge van ons kan ten opsigte van die reelings en tog het Nyama staf hulle profesioneel gedra en ons daar deur gedra.

Dit was wonderlik om met mense te werk wat soveel passie het vir hulle werk

Danie ek hoop regtig ons sal nog baie Osbraai op Kromdraai sal hou.

Nogmaals baie dankie

Francois

0
Replies (0)