1 reviews | Active since Nov 2018
Gokskreiende Skande
Nyala house Welkom gee ou mensies wors wat so hard is hul kan dit nie eet nie. Gee hul kos vir die tuinier!!! Inwoners my vroeer vertel. Estelle van Blomme hoekie se ma is 92. Kan nie praat nie. Sit heeldag in haar stoel in die kamer. Het haar koeldrank gegee. Sy so uitgehonger. Die care givers wat 3 in haar kamer is en hard in hul taal praat. Wat Oom my vertel. Sy kan dalk nie praat nie maar daar is Baie Ou Mensies wat wel kan. Hul betaal R10 500 ‘n maand. Gaan nie eers uit nie. Nooit ooit nie. Dan vra Rina’s Haven se taxi dienste hul oor die R100 per persoon om dorp toe te gaan wat nie eers 3 km weg is nie. Sies vir jul. Teer op ou mense. God Slaap Nie!!!! Dat ek nou weer 1 klagte hoor of pers hul af dan kry jul met my te doen. Christelle Du Toit ********** 131.
