RP
Riette P

1 reviews | Active since Jan 2020

24 Jan 2020, 09:01

Registrasie vertraag

Hello! My registrasie papiere is uitgegooi nadat ek al November my minimum bedrag betaal het. Julle weier om my te help. Niemand antwoord julle fone nie, hoe moet ek hierdie nonsens uitsorteer? Julle sê ons moet op website registreer maar dit ook nie moontlik nie. Hoe moet ons studeer en goeie verteenwoordigers wees van NWU as julle so vertraag reageer en weier om ons te help?

0
Replies (2)
Nwu
Nwu's reply24 Jan 2020, 13:30
Official
Hi Riette
Thank you for bringing your problem to our attention. I have send you an email requesting further detail. The NWU prides itself in providing a professional service and want your problem to be solved.
Louis Jacobs, Director: Corporate Communication
RP
Riette P's update24 Jan 2020, 13:37
Reviewer Update
Thank you I did reply on your email