1 reviews | Active since Mar 2009
Patetiese naverkope diens
Ek het n grassnyer 26 Augustus 2015 gekoop. Die grassnyer sny vir 5 minute en sny dan uit. Ek het al in Desember 2015 dit aangemeld by NWK Zeerust maar hul het ges? ons moet wag tot 2016. Ek het vandag weereens NWK ges***el maar hul het net die persoon wie die grassnyers aan hul voorsien se tel nr gegee. Ek het die bestuurder van NWK Zeerust ges***el en hy het ges? ons moet die grassnyer inbring. Ek bly 60km heen en weer vanaf Zeerust. Hy het ook ges? indien hul nie die grassnyer kan herstel moet hul dit wegstuur vir 3 dae. Ek het R4967,50 betaal en is beslis nie tevrede daarmee dat grassnyer reggemaak word en nie vervang word met n nuwe een nie. Mens betaal nie daai bedrag geld vir iets wat nie werk nie en dan reggemaak word nie
