LB
Lourina B
1 reviews | Active since May 2014
23 Mar 2021, 13:22
SWAK DIENS
In November 2020 het ek 2 trampolines by die besigheid bestel en betaal. Ek moes die posgeld ook betaal het. Ddie vrou het vir my verseker ek sal dit voor Kersfees ontvang. Dit is nou die 23ste Maart 2021 en nog niks ontvang nie. Sy het elke keer n verskoning as ek haar ****ak. Wees uiters versigtig VOOR JULLE IETS DAAR KOOP!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)