cN
corrie N
1 reviews | Active since May 2015
18 May 2015, 10:02
Goeie diens
Neil baie dankie vir die goeie diens wat jy vir ons gelewer het met die instalering van die Nu Power Solar Geyser. Die afspraak is proffessioneel gemaak en nagekom.
Die sisteem is verduidelik en ek as leek kon dit verstaan sonder om my ongemaklik te laat voel.

Die sisteem is geinstaleer en werk baie goed.

Ek bevel hierdie diens ten sterkste aan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)NuPower Solar's replyOfficial
08 Jun 2017, 22:21HI Corrie
Baie dankie vir die kompliment.
Groete
NuPower Solar
NuPower Solar's reply08 Jun 2017, 22:21
Official
HI Corrie
Baie dankie vir die kompliment.
Groete
NuPower Solar