CC
Cindy C
1 reviews | Active since Jan 2017
15 May 2017, 13:18
Ongeletterde mense
<p>Kry elke liewe dag van my lewe n' email wat vir my man bedoel is, het al duisende kere vir hulle gese hulle moet ophou om my te spam en na my man se email toe te stuur. My man het vir Eugene geemail maar hy facebook seker heeldag en lees nie sy emails nie, as hy minder facebook en sy werk begin doen sal hy sien dat my man ook vir hom gese het hoe pateties hulle is en dat hy wel n' betaling gemaak het, Eugene sal dit ook weet as hy ophou facebook games speel. Intussen kry ons maar elke dag dieselfde hofsaak dreigemente. KOM ASSE***KENBLIEF BY. Dankie.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)