AJ
Anneline J
1 reviews | Active since Jun 2015
28 Nov 2024, 12:27
NuDebt swak diens
Ek het hoeveel keer ges***el met die firma ivm die oorgee van 'n Telkom rekening om ons nuwe bankbesonderhede aan hulle te gee. Elkekeer verander hul dit kamtig aan hulle kant maar dit bly nou al vir die laaste 4 maande dieselfde. Hul verstaan nie dat die fondse vir 'n Telkom rekening uit 'n nuwe bankrekening moet afgetrek word nie. Kan iemand help om die bankrekening te verander asb?????
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)