AN
Attie N

1 reviews | Active since May 2019

20 Feb 2025, 08:31

NU DEBT SE PERSONEEL IS ONBEVOEG!!!!!!!!!!!!!

Ek het lanklaas sulke onbevoegde en onnosel mense teëgekom. Ek het al 3 keer rekening gestuur waarin bewys gegee is dat ER Consult my geld skuld en ek nie vir ER Consult geld skuld nie. Maar die flippen moroone sal aanhou om my te dreig en te bel en geld te eis. EK SKULD JULLE ***KOL. JULLE SKULD MU GELD ER CONSULT. STOP DIE DREIG OPROEPE EN BOODSKAPPE. JULLE IS VAN DIE PAD AF

0
Replies (0)