AN
Attie N

1 reviews | Active since May 2019

27 Oct 2025, 11:29

Nu Debt Management se teistering en dfreigement

Ek het 'n rekening gekry van 'n hospitaal. Die rekening is vereffen en die bewys is deurgestuur en hulle het erken dat dit betaal is. Daarna het NuDebt Management begin om ook dieselfde bedrag te probeer verhaal. Na ek verskeie kere genoem het en bewys gelewer het dat dit betaal is, het hulle my vrou begin tesiter. Freigemente van ITC listing, ens ens. Ek het hulle ge****ak en verduidelik dat ek of my vrou nooit enige ooreenkoms met hulle onderteken het nie. Voorts is die skuld eiser nie by magte om my of my vrou se persoonlike inligting aan enige derde persoon te verskaf nie. Dus sal ek nie op enige sms, WhatsApp, epos of telefoon oproep van NuDebt Management reageer nie.

0
Replies (0)