pP
pietert P

1 reviews | Active since Jan 2017

14 Aug 2017, 10:18

VW diens is minder as niks

<p>So dis hoe dinge nou gaan werk, ek gaan op elke platform post van julle waar ek kan totdat iemand wat hoog genoeg is my kan help, al beteken dit om te betaal vir koerant advertensies gerig aan julle om my te s***el. Want @vwsa, julle kliente diens is soos Whiskey en Coke, absoluut sleg (Julle kan self n ander woord in sleg gebruik) Jy spandeer 60K om n kar reg te kry, kry n verdiende 10 000km waar...borg, kar breuk langs die pad en word huistoe gesleep want dis n sondag middag, Maandag oggend s***el ek NTT Paarl en hulle se o dit kan nie die probleem wees waaran ons gewerk het nie (Maar hulle het die hele engine uitgehaal) so ek moet sorg dat die kar op my eie onkostes by julle kom? So terloop, tydens my 10 000km aarborg was die kar terug by VW Paarl want ek het gevind die kar maak nogsteeds dieselle as wat hy gedoen het voor hulle gepeuter het. En toe word ek huistoe gestuur en se die kar is 100%. En kyk nou, maand later sit ek met n kar wat minder as niks nou kan doen nie, o wag, ek kan radio luister en darm na die liggies in die kar kyk terwyl ek in my garage sit.</p>

0
Replies (0)