NC
Nicolize C

1 reviews | Active since Nov 2017

18 Dec 2018, 16:42

NTT Nissan Mislead

Ek het 'n kar by NTT Nissan Klerksdorp gekoop. Eksit tans in ‘n situasie wat ek nie my voertuig verkoop kan kry nie, die rede daarvoor is dat ek ‘n voertuig gekoop het en dat daar nie met my meegedeel is dat die voertuig verf werk op het nie (amper die hele kar). NTT Nissan maak afsprake om my te sien en na die voertuig te kyk en kom met verskoning waarom hulle my nie kan sien nie, tydens telefoon oproepe word daar gesê hulle sal terug kom na my (wat nie gebeur nie). Dit is ‘n verbruiker se reg om bewus gemaak te word van sulke inligting tydens ‘n koop

0
Replies (0)