1 reviews | Active since Feb 2017
Die slegste koopervaring ooit!

Ek het in Desember 2016 NTT Toyota Mokopane (Potgietersrus) genader vir 'n t****ehandse Volkswagen Touran 1.9 TDi wat by hul,e op die vloer gestaan het.

Ek was opsoek na 'n betroubare voertuig vir my vrou om indiedorp rond te ry en sodoende ook ons kinders op en af te ry met al hulle aktiwiteite.

Ek het dadelik dieverkoopsspan by NTT ge****aken die voertuig was nog beskikbaar gewees. Ek het fotos van die voertuig versoek en is dit sommer spoedig aan my gestuur.

Nadat ek die fotos ontvang het, was ek redelik tevrede met wat ek gesien het. Ek het weer die verkoopsman ge****ak en gevra hy moet asb met die transaksie begin...

Die verkoopsman het versoek dat ek asb 'n deposito moet oorbetaal sodat hy vir my die voertuig kan hou - sonder enige "issues" het ek R20000.00 vir NTT oorbetaal.

Die volgende dag ****ak die verkoopsman my en se dat hy goeie nuus het, alles is goedgekeur, die voertuig moet net deur die toets gaan.

Drie dae later bring hulle vir my die voertuig tot in Potchefstroom by NTT Volkswagen.

Met die eerste oog op**** is ek baie tevrede met die voertuig - nadat die verkoopsman al die krappies en duikies ens ens aan my uitgewys het.

Soos julle, ek ek self weet is 'n t****ehandse voertuig nie 'n nuwe voertuig nie...he he.

Ek het die nodige dokumente geteken en so kom ek met die voertuig huistoe.

Oppad huistoe kon ek hoor die voertuig se turbo klink nie lekker nie, maar ook darem nie te ernstig nie.

Die volgende oggend neem ek die voertuig na 'n paneelklopper en werktuigkundige om na die voertuig te kyk.

Dit is toe hier waar ek die skok van my nuutste voertuig eerstehands beleef.

1. Die voertuig is volgens die paneelklopper oorgeverf.

2. Roesmerke op die voertuig is net sommer vinnig oorgeverf om skade net tydelik toe te maak.

3. Die voertuig is opverskeie plekke (onder,en binne enjin) sommer met bloudraad vasgemaak sodatdie panele nie verloor nie.

4. Na inspeksie van werktuigkundige moes ek die voertuig se skokbrekers vervang.

5. Werktuigkundige het ook aanbeveel dat ek die CV joints moet vervang, en het ek ook so gedoen.

6. Voertuig se lugversorger is ook nie in 'n baie goeie toestand nie.

7. Die hoofligte van die kar is ook in n gehawende toestand.

8. Die voertuig het twee keer met my gesin gaan staan.

Ek het net so onder R10000.00 spandeer om die foute op my onkoste reg te maak.

Ek kan nog aangaan maar nou ja.

Terwyl ek by die paneelklopper en werktuigkundige was het ek fotos van al die bogenoemde foute geneem en vir die verkoopsman aangestuur, en hom ook dadelik gebel.

Ek het hom die hele storie vertel, en gevra ek wil asb die voertuig aan NTT teruggee en die transaksie kanseleer.

Na menigde gesprekke met verkoopsman en bestuurder van die t****ehandse afdeling kon ek niks regkry nie en sit ek nogsteeds met 'n voertuig wat ek nie wil he nie......?

Hulle het my regtig baie swak behandel al het ek alles in my vermoe gedoen om die situasie op 'n redelike manier af te handel.

Dit is nou amper twee maande na die affere, en het ek nog noooooiiiit weer iets van NTT Mokopane gehoor nie.

Ek het wel die NTT Groep by my prokureer aangegee...hoop hulle sal nou verstaan dat ek nie die voertuig soek nie.

Groete.