AB
Amanda B
1 reviews | Active since Apr 2020
29 Apr 2020, 09:04
Beste diens ooit!!!
NTT Nissan Potchefstroom is die beste motor handelaar waarmee ek in my lewe mee te doen gehad het!! Hulle diens en personeel is die beste in die land!!! Baie trots om met hulle te kan deel!... baie dankie julle...ek stel jul diens hoog op prys!!! Hou dit so!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)