1 reviews | Active since Jun 2019
Spca in heidelberg gp is pateties!!!!! Ekt Pauline die kamstig hoof ges***el en gevra om asb die rondloper honde te verwyder voor my erg. Hul grou Gate en bly in my erf en huis te kom. Sy vertel my toe met hul aankoms dt my hondjie op hitte is en ek haar binne my erf moet hou. My hondjie is oorlede oor Sy nie die honde wou weg vat nie. Daardie groot hond het my hondjie gedek of probeer en haar bitter seergemaak. Haar agterlyfie het gesleep en Sy kon nie loop nie. Nogsteeds het ek haar binne gehou, maar die honde het bly Gate grou en in ons huis en erf gekom. Na my hondjie oorlede is, met n seer Hart bel ek die dame en se haar my hondjie is oorlede oor die groot honde haar seergemaak het, IN MY ERF! En as Sy haar werk gedoen het sou my hondjie wat ek Al jare het nog gelewe het. Syt op my gegin skree en nie kans gegee om verder te praat. Jok en se hulle het die honde probeer vang, twa****! Ekt buite gestaan by haar en praat, en haar man soos Sy dit noem het agter die honde aan geloop en Sy hande geklap sodt hulle moet loop. Nou is my hondjie Al begrawe en die honde kom nogsteeds in my erf. Ek het nog n wyfie hond en dink hul is seker agter haar ook nou aan. My man het haar gebel, toe sy hoor van my adres wou Sy nie help nie, want "ek was kwansuis ongeskik oor my hond." ek voel enige een sou so voel. Sy weer om hierheen te kom nogsteeds en se dis nie hul werk om diere te vang. Ons moet die verkeer afdeling bel. PATETIES SE EK VIR JULLE!!!!!
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.