1 reviews | Active since Feb 2017
swak swak diens...vermy noval mazda/ford paarl
Graag wil ek klagte indien teen oor Novel Ford in Paarl agv swak diens. My Mazda Bakkie - Mazda BT-50 2.2 TDI S/L P/U S/C se Turbo get gegaan op 287 989 km. Ek het die bakkie die maandag die 4de Mei 2020 na hulle geneem nadat ek die vorige week gevra het of ek hom kan inbring. Hulle het gese dat hulle my op hoogte sal hou. Week later het Juandre Venter het my gebel en noem dat alles vir my R18 931.00 gaan kos. Ek het gese gaan voort met die insit van NUWE turbo. Vir 2 weke het ek niks van hulle gehoor nie. Woensdag die 27 Mei het ek na hulle toe gegaan en hoor hoe ver is die bakkie. Daar word vir my vertel dat daar 2 maal verkeerde turbo parte aan gekom het en hulle sal plan maak met die ou turbo en sal vrydag 29 Mei reg wees. Prys wat ek betaal het is R18 865,40. Volgens werk kaart is “REPLACE TURBO” maar die werklikheid is dat die ou een reg gemaak is en terug gesit is. Die maandag 1 Jun ie 2020 om 17H00 het die bakkie weer gevrek in Malmesbury. Ek bel dinsdag oggend vir Derick Peek en hy se date k die bakkie dadelik moet inbring sodat daar na gekyk moet word. Ek het die 9de Junie na Novel Ford gegaan om te hoor wat die fout is en hulle het groot verduideliking gegee oor wat die fout kan wees. Juandre het die 10de Junie vir my gebel en se dat die part gekom het en die donderdag sal dit ingesit word. Ek was die die donderdag 18 Junie weer by Novel Ford gewees en daar is belowe dat daar sal Maandag die 22ste aan die bakkie gewerk word. Maandag 22 Junie het ek vir Derick gebel en se dat ek my bakkie woensdag die 24ste kom haal of hy reg is of nie. ‘n Halfuur later bel Derick en se dat hulle aan die bakkie gaan werk. Ek is vanoggend oppad na die bakkie om te gaan kyk of daar regtig begin werk is aan die bakkie. 19 Julie en nog niks
