hS
hendrik S

1 reviews | Active since Feb 2012

05 Jun 2015, 13:45

Absa

Die mense beweer ek skuld hulle geld met n boek wat hulle oorgekoop het van Absa en dat vonnis teen my gedoen is in 1999 so al wat ek hulle die afgelope jaar vra gee my die vonnis en gee my die dokumentasie van dag een af wat absa se eks skuld hulle die geld sukkel al meer as n jaar om dit uitgesorteer te kry pateties verby moet my nie s***el en met lang stories kom nie kry die inlighting soos ek voor gevra het

0
Replies (1)
Norman Bissett & Associates Group
Norman Bissett & Associates Group's reply08 Jun 2015, 13:00
Official
Hello gatvol met diens,

Our apologies for the inconvenience you've experienced.

Your comments have been forwarded to the Customer Service Department who will respond directly to you.

Kind regards,

The Admin Department