MR
Mr.D Romer

1 reviews | Active since May 2019

03 May 2019, 13:16

Noise Boys Bellville *** diens

Noise boys bellville... Dink een ster is te veel

Nie geweet mens kry nog sulke *** diens nie..

Vat 3 dae om n exhaust header te fit (supp**** met gasket) charge jou dieselfde prys wat dit sou wees om een te maak.. En dan het hul die ou gasket gefit wat nie reg is vir nuwe header nie, injector rail & exhaust heat shield is los paar boude gestrip...

0
Replies (0)