DJ
Danie J
1 reviews | Active since May 2009
30 Apr 2015, 09:43
Koop 'n besem, was julle klere en kry maniere
Ry daar in en word vriendelik deu die dame gevra om dadelik op die hyser te trek. Daar stop die diens. Eersten si dei plek vielik vuil, nie in die jaar uitgevee nie, glo ek. 'n Tegnikus in 'n oorpak wat dalk nog nooit gewas is nie met 'n sigaret in die hand wag vir my en toe ek hom versoek om asb nie met my te praat met 'n sigaret in die hand nie, hou hy net die sigaret agter sy rug en gaan voort. Nie my kar by so plek nie!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)