HV
Helma V

1 reviews | Active since Aug 2019

03 Oct 2019, 20:25

Bakgat Eetplek met hoe gehalte kos!

Ek kom eet elke nou en dan saam met vriendinne hier na yoga klas. Uitstekende gesonde kos. Ons eet altyd vreeslik lekker by die bakgat plekkie. Ek beveel hulle hummus aan bo enige ander kos in die Mojo Market.

0
Replies (0)