jP
janus P

1 reviews | Active since Feb 2013

26 Jul 2022, 18:47

WHERE IS MY MONEY? ******* AND *****

Hulle het my geld gesteel, sit nogsteeds met die skuld wat ek oorspronklik gehad het na 6 jaar se "debt counseling" my gat af gesukkel om van dit af te kom en nou is my naam nogsteeds nie skoon nie. Net op 1 rekening amper 40000 rand gesteel. Elryn Fouche nogal die eienaar was my debt counselor. Maar nou is ek dieper in die *** as wat ek was. Dankie julle *****s!!!!! Julle sal julle dag kry!!!!!

0
Replies (0)