JD
Jacqualina D

1 reviews | Active since Feb 2023

27 Feb 2023, 16:17

TEEN Jacques Odendaal van No More Debt

Ons is terug Ouens. Jacques Odendaal (en almal wat gedeel het in ons verliese) van No More Debt moet ontbloot word. As jy 'n storie het om te vertel sluit aan by die FB blad TEEN Jacques Odendaal van No More Debt.

0
Replies (0)