SF
Stef F
1 reviews | Active since Jun 2019
25 Jun 2019, 15:23
NO MORE DEBT - FAMILIE BESIGHEID EN ALMAL IS *****
Ek het na vele gesukkel tot die besef gekom die klomp het met my geld verdwyn sonder om 'n steek werk te doen. R50k in die water en ek is nou verder in die moeilikheid. Hulle vat jou geld en neem jou oproepe totdat jy sê genoeg is genoeg - gee my geld terug. Dan word JY gedreig. Boeties, die water gaan warm word vir julle. Ek hoop daai vaseline pot wat tronk toe gaan is groot genoeg
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)