TO
Tjaart O
1 reviews | Active since Nov 2017
01 Nov 2017, 12:53
Beste diens ever
Van die eerste oproep to die laaste was NMD net profesioneel en het presies geweet wat om te doen en hoe om jou gemaklik en rustig te maak, die personeel het net die gawe om n baie teer negatiewe saak om te draai in n baie positiewe en n gemaklike pad voorentoe. My ondervindig met NMD was en is, apsoluut n baie positiewe en opbouende ondervinding
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)No More Debt's replyOfficial
01 Nov 2017, 13:12Baie dankie vir die terugvoer. Dit is wat ons streef om te bereik. Dit was regtig 'n plesier om jou te help en ek vertrou dat dit net goed sal gaan op jou pad vorentoe.
No More Debt's reply01 Nov 2017, 13:12
Official
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is wat ons streef om te bereik. Dit was regtig 'n plesier om jou te help en ek vertrou dat dit net goed sal gaan op jou pad vorentoe.
