SS
Snoeps S
1 reviews | Active since May 2016
25 May 2016, 13:35
Swak diens en produk.
<p>Quad daar gekoop wat binne eerste week gebreek het agv van verkoper se nalatigheid. Quad teruggevat om herstel te word, maar is deur arrogante eienaar gevra om weer quad op sleepwa te laai en te ry. Ons is nie die enigste kliente wat sleg deur die bestuurder behandel word nie. </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)