WW
Wenett W

1 reviews | Active since Nov 2016

04 Nov 2016, 22:43

Baie baie swak diens

<p>Na s****** ingehandig is om wiring na te gaan was daar geen wiring na gegaan nie na paar dae smelt ligte en vele meer ander probleme. Wil geen oplossing gee nie wil net weer geld vra vir hulle foute om reg te maak. Eienaar / bestuurder nooit beskikbaar en baie ongeskik kan geen probleem uitsort draai net sy rug. Baie baie swak diens PASOP!!! Dame agter toon bank baie ongeskik en stel glad nie belang aan kliente diens nie</p>

0
Replies (0)