CJ
Corneluis J

1 reviews | Active since May 2025

05 May 2025, 12:23

No finance cars slegte plek bly weg

Midag aan amel ek het n datsen go by no finance cars ge rent die kar het nie n porbleem nie maar besteur is sleg ek het die maand biekie vas gebrand en het hulle ge****ak om reelings te maak laat ek hulle die 15-05-2025 sal petal en ek was elke maand op datem gewees of voor die tyd en al wat hulle my trug steur is moet die kar in bring vir safeceeping tot ek petal off hulle kom haal die kar en ek moet collect fee petal van R3000 plus n maand se payement van R4250 waar hulle my net kan kans gee tot die 15-05-2025 hier is my watsapp no as daar eenage iemand is wat my kan help met dit ***

0
Replies (0)