sJ
sonja J

1 reviews | Active since Jan 2015

29 Sept 2015, 17:02

very good service

Man is in mag ure met n hoofbesering oorgeplaas van ermelo na middelburg ek het anneline 22:23 ges***el vir n kamer sy was baie vriendelik en vir my en my skoonsus gewag tot 1 uur die oggend daar aangekom nie ons gevra vir enige dokumentasie nie hek remote gegee vir as die hospitaal ons sou soek en npgbaoe koffie melk reg gekry volgende oggend 7uur ons n farmhouse ontbyt gegee en nog baie koffie en die hele tyd kom hoor of ons reg is. Die kamer was regtig baie mooi en baie skoon en regtig bekostig baar ek beveel haar aan vir almal wat in nood middelburg moet slaap bel haar eerste ***

0
Replies (0)