CT
Chrisna T
1 reviews | Active since Oct 2017
17 Oct 2017, 18:40
Tevrede klient
Ek is vergoed vir die foute wat gemaak is op my troue agv die DJ. Geoffrey was bereid om my te vergoed vir dit, hy was bereid om te onderhandel en tot n oplossing te kom. Ek is baie tevrede daarmee. Kan hom wel aanbeveel as DJ, in n oomblik van swakheid en teleursteling het ek n impulsiewe besluit geneem maar ek stel dit reg. Jy kan die besigheid gebruik as DJ en Geoffrey is oop vir onderhandelings.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Nitelife Productions's replyOfficial
04 Dec 2017, 18:24Dankie Chrisna , bly ons kon dit reg stel :-)
Nitelife Productions's reply04 Dec 2017, 18:24
Official
Dankie Chrisna , bly ons kon dit reg stel :-)
