CT
Chrisna T

1 reviews | Active since Oct 2017

10 Oct 2017, 23:46

Geoffrey Ras het geen mense veehouding

Geoffrey Ras het geen mense verhouding nie. Hy weet nie hoe om met kliente te werk nie. Baie swak diens. Hy vra ons vir reiskostes wat nie reg is nie, "over charge" ons. Ek betaal vir goed wat ek nie kry nie. Sal hom glad nie kan aanbeveel as DJ nie.

0
Replies (1)
Nitelife Productions
Nitelife Productions's reply04 Dec 2017, 18:26
Official

Hi Chrisna , ons het die gefix :-)