DK
Danny K
1 reviews | Active since Nov 2019
25 Feb 2020, 11:11
Nissan Navara Service
Baie goeie diens. Nissan Navara daar gediens en is n baie happy klient. Enigste rede dat hul nie 5 ster gekry het nie, is oor die wagkamer nie ventilation of n waaietr vir die hitte het nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)