<p>My kamera se datum is af. Op sekere fotos ELKE 4 maande wys die datum. Ek het my kamera 'n hele maand daar gehad en absoluut NIKS is aan die probleem gedoen nie!!!! Dan wil die 1 dame vir my se dat al hoe dit kan gebeur is as ek my settings change, asof ek regtig my kamera 'n maand daar sal los as ek weet dis nie die geval nie!!!!!!</p> <p> </p> <p>Bitter swa****!</p>
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.