1 reviews | Active since May 2020
After hour dental. Best!!!!
My man het n abscess gekry. dadelik op facebook gespring opsoek na n tandarts wat nood gevalle na ure kan help.
sien iemand stel vir Night Owl Dental voor sonder om te kyk stuur ek dadelik boodskap en begin bid dat hulle hom kan help. Na ek boodskap gestuur het gaan kyk ek op hul blad vir recommendation en so sien ek hulle is in Pretoria en ons is in Potchefstroom.
Ek stuur dadlike to boodskap weer om te se dankie maar ons is ongelukkig te ver.
nie 5min later Bel Dr my persoonlik en is bereid om vir ons te wag as ons deur wou ry en nie te min help hy ons so ver om vir my n voorskrif deur te stuur om ons te help deur die nag.
nee dis nie al nie Dr Wian gaan so ver en help my en kry n tandarts om ons more te help. hy bel rond vir n nood apteek en als dit vir my wat hy nog nooit eers ontmoet het of by sy spreuk kanmer was nie. iemand want ver is en alles met n goeie hart.
baie dankie Dr ek beveel jou 100% aan oor en oor as ek sulke diens kry oor n foon
