AG
AnneBelle G

1 reviews | Active since Jan 2022

03 Sept 2023, 22:08

Jy gaan spyt wees as jy jou diere soontoe vat

Ek sal niemand aanbeveel om hulle honde kinders na die plek te neem. Ek het saterdag 02/09/2023 my 2 honde daar gehad, my 1 se belly is raak gesny, en altwee was verskrik toe ek hulle optel. Die honde was baie swak geskeer, langs 1 oor is daar nog lang hare en party ander plekke ook. Ek kan seker net bly wees dat hulle nie die naels geknip het nie, anders sou hulle seker die hele poot af gesny het. Die neusies was kaal tot op die vel geskeur, baie swak

0
Replies (0)