CVdm
Christo Van der merwe
1 reviews | Active since Jun 2018
23 Feb 2020, 01:24
Trerug
Hierdie mense in vinnig om by jou huis op tedaag as jy n 3de party claim wil insit maar as dit by die res van die goed kom dan sukkel n mens om antwoorde tekry ek het my claim in 2014 ingesit en ek het een keer van hulle gehoor en dit was in 2016 toe ek vir n ondersoek moes gaan en toe vir n sonar en ekstrale daarna het ek hulle n paar keer gebel om tehoor wat aangaan maar ek het nooit regtig n antwoord gekry nie of hulle kry nie my leër nie ek het hulle 6maande terug gevra om vir my n email testuur met my papierwerk net om seker temaak dat hulle als het en ek wag nou nog vir daai email,ek wag nou al 5jaar vir die mense en ek is nou gatvol gewag ek soek asb antwoorde
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)