RZ
Reinhardt Z
1 reviews | Active since Aug 2020
12 Jul 2021, 08:50
Swakste diens ooit
Ek is nou net moeg vir die brits en beukes en hul lee beloftes.. Ekt hulle begin feb gesien toe se hulle hul sal my asap by dokters kry vir my medikasi wat eke kort en by dokters om scans ens tedoen.. Ek wag nou nog nog ni eers n oproep gekry nie..antwoord ni my mails nie... So dit se mos duidlik hulle wary ni oor hulle kliente nie.. Enige iemand wat my kan help.. En as daar nog mense is kom ons staan saam.. As eke dit geweet het van die begin af so eke eder nico nel toe gegaan het..hulle wary atleast oor hulle kliente.. Eks moeg vir Brits en beukes se lee beloftes..
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)