cH
chantelle H

1 reviews | Active since May 2015

27 May 2015, 19:44

Geen terugvoer op enige navrae

Nico Brits het op 26 november 2014 in die hof geskik vir my 3de party eis wat hulle hanteer het vanaf julie 2007. Op die dag van die hof datum het Nico my in kennis gestel dat ek enige tyd die kantore kan s***el om uit te vind hoe ver die uit betaling is en dat dit so februarie maart 2015 sal geskied, ek het e-posse gestuur siende dat ek nie deur die loop van die dag in werksure kan oproepe maak nie geeneen kom terug na my toe die een keer wat ek wel terugvoer ontvang het is toe ek my verloofde vra om in te bel en uit te vind vir my. Didi van die kantore het my ges***el om my in te lig dat niemand namens my moet bel nie ek het probeer verduidelik die rede hoekom my verloofde gebel het en sy het volgehou dat niemand moet bel behalwe ek nie sy het ook gese dat sy nie seker is hoe ver die uitbetaling is nie omdat die dame wat nou met my leer werk nie op kantoor is nie vir verstaanbare persoonlike redes maar tot en met vandag nogsteeds geen terugvoer. Ek raak nou redelik ongeduldig siende dat die eis 7jaar lank geduur het en nou 6maande na die skikking kan niemand my nogsteeds se waar sake staan nie.

0
Replies (0)