JK
Jaco K
1 reviews | Active since Oct 2016
06 Feb 2018, 11:09
Bad service and getting no feedback regarding RAF claim
Ek is ontsaglik terleurgesteld in hulle maatskappy... my claim is al in by hulle vandag verlede jaar Augustus en nou bel Daphne my en sê dat hulle nou eers die claim na die RAF gaan stuur... dit is onaanvaarbaar want verlede jaar was vir my gese dat die claim klaar ingestuur was in September... so hulle het tot disver vir 6 maande niks gedoen nie en as ek ook nie aanhou bel het nie sou daar ook seker nog niks vir maande gebeur het nie... ek het al hulle voice call recordings en boodskappe wat ek kan gebruik as bewys dat hulle maatskappy nie weet wat hulle doen nie.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)JK
Jaco K's updateReviewer Update
07 Feb 2018, 14:53Ek het terugvoer van die bestuurder af gekry en my saak word nou verder gevat en word dan na die RAF gestuur. Baie dankie Rita vir jou terugvoer en goeie diens.
JK
Jaco K's update07 Feb 2018, 14:53
Reviewer Update
Ek het terugvoer van die bestuurder af gekry en my saak word nou verder gevat en word dan na die RAF gestuur. Baie dankie Rita vir jou terugvoer en goeie diens.
JK
Jaco K's updateReviewer Update
26 Nov 2020, 20:23Nou ja hier sit ek nog steeds, soos ek in 2018 al gekla het oor die pattetiese diens. Verlede jaar 2019 in Mei was vir my gese dat daar meriete gekry is vanaf die RAF en tot dusver nog geen verdere vordering nie. In Augustus 2020 was daar vir my gese nadat ek weer navra doen omtrent my RAF saak dat hulle nog steeds wag vir die meriete om geteken te word vanaf die RAF. Daar word toe ook vir my gese dat hulle by hulle hoof kantoor sal uitvind waar my saak nou staan en ek wag nog steeds vir die terugvoer. Ek verstaan almal gebruik die "COVID" as verskoning maar om 'n jaar en 6 maande te wag net vir 'n hand tekening.... dit is rerig onanvaarbaar en dat 'n mens omtrent nooit van hulle af hoor nie, net as jy aanhou en aanhou op hulle le sal jy dalk iets van hulle af hoor. Ek is baie terleurgesteld in die maatskappy se diens, en ek sien ek is ook darem nie die enigste een wat so oor hulle voel nie want daar is nog heelwat ander op hellopeter wat ook kla oor hulle diens.
JK
Jaco K's update26 Nov 2020, 20:23
Reviewer Update
Nou ja hier sit ek nog steeds, soos ek in 2018 al gekla het oor die pattetiese diens. Verlede jaar 2019 in Mei was vir my gese dat daar meriete gekry is vanaf die RAF en tot dusver nog geen verdere vordering nie. In Augustus 2020 was daar vir my gese nadat ek weer navra doen omtrent my RAF saak dat hulle nog steeds wag vir die meriete om geteken te word vanaf die RAF. Daar word toe ook vir my gese dat hulle by hulle hoof kantoor sal uitvind waar my saak nou staan en ek wag nog steeds vir die terugvoer. Ek verstaan almal gebruik die "COVID" as verskoning maar om 'n jaar en 6 maande te wag net vir 'n hand tekening.... dit is rerig onanvaarbaar en dat 'n mens omtrent nooit van hulle af hoor nie, net as jy aanhou en aanhou op hulle le sal jy dalk iets van hulle af hoor. Ek is baie terleurgesteld in die maatskappy se diens, en ek sien ek is ook darem nie die enigste een wat so oor hulle voel nie want daar is nog heelwat ander op hellopeter wat ook kla oor hulle diens.
