SW
Sunet W

1 reviews | Active since Aug 2026

25 Aug 2026, 21:53

*****

Refunds nie terugbetaal na gekanselleerde fees. 1 jaar later en BAIE uitstallers en kaartjiekopers het nog geen gelde ontvang. Netwerk24 het ook reeds Marjoh Claasens en dy besigheid in April 2026 op Rapport se voorblad gehad. 2de fees is nou begin van 2026 gekanselleer. Waar is ons geld heen?

0
Replies (0)