JL
Jan-Hendrik Liebenberg

1 reviews | Active since Jul 2017

17 Jul 2017, 17:36

Uiterse swak diens

<p>Jaco van New Life Panelbeaters het my kar meer as n maand gehad om reg te maak en is nou nog nie reg nie. As ek hom bel antw hy nie sy foon nie. R5400 later en ek sit nog steeds met n kar wat nie reg is nie. Hy het darm die vout op google gekry na 2ure se staan en raai, maar nou is dit verskoning voor en agter om dit reg te maak.</p>

0
Replies (0)